Bly op datum met COVID-19: sacoronavirus.co.za
M.C. van der Berg Incorporated |

Ontmoet ons dinamiese span

Tiaan (M.C.) van der Berg

Stigter en Senior Direkteur
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Stigter en Senior Direkteur (September 1999 - Huidiglik)

  • Prokureur
  • Aktevervaardiger
  • Notaris

Universiteit van Pretoria

- Senior lektor (September 1999 - Julie 2005)

  • Aktes en Notariële Praktyk
  • Siviele Prosesreg
  • Alternatiewe geskilbeslegtiging

DP Du Plessis Prokureurs (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Februarie 1998 - Augustus 1999)

PRT Rudman Prokureurs (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris na voltooiing van klerkskap (Julie 1996 - Februarie 1998)

  • Siviele en kriminele reg in die Landdroshof en Hooggeregshof

Staatsprokureur (Pretoria)

- Kandidaatprokureur (Januarie 1995 - Julie 1996)

  • Siviele en kriminele litigasie in die Landdroshof en Hooggeregshof vir die staat

VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Notariële Werk
  • Mediasie
  • Kontrakte
  • Praktykbestuur
  • Opleiding

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria/AFSA (2000 - 2000)

  • • Hoër Diploma in Alternatiewe Geskilbeslegting Cum Laude)(

Universiteit van Johannesburg (1997 - 1997)

  • Hoër Diploma in Arbeidsreg

Universiteit van Pretoria (1994 - 1994)

  • LLM (Konstitusionele reg)

Universiteit of Pretoria (1991 - 1992)

  • LLB

Universiteit of Pretoria (1988 - 1990)

  • BLC

Hoërskool Eldoraigne (1985)

  • Graad 12

Sonja du Toit

Senior Direkteur
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Senior Direkteur (Maart 2010 - Huidiglik)

  • Prokureur
  • Aktevervaardiger
  • Notaris

M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (April 2004 - Februarie 2010)

Van der Merwe du Toit Prokureurs (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Januarie 2002 - Maart 2004)

Van der Merwe du Toit Prokureurs (Pretoria)

- Kandidaatprokureur (Januarie 2001 - Desember 2001)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Handelskontrakte
  • Deeltitel ontwikkeling
  • Dorpstigting
  • Notariële werk

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria (1999 - 2000)

  • LLB (Cum Laude)

Universiteit van Pretoria (1996 - 1998)

  • BLC (Cum Laude)

Hoër Meisieskool Hugenote (1995)

  • Graad 12
Nicole Alberts
Direkteur
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Direkteur (Januarie 2018 - Huidiglik)

  • Prokureur
  • Aktevervaardiger
  • Notaris

M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Oktober 2009 - Desember 2017)

M.C. van der Berg Ingelyf

- Kandidaatprokureur (November 2007 - September 2009)

Centurion Akademie (Pretoria)

- Deeltydse dosent (Januarie 2004 - 2005)

  • Finansiële bestuur

VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Testamente
  • Trusts

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria (2006 - 2007)

  • LLB

Universiteit van Pretoria (2003 - 2005)

  • BCom Regte

Hoërskool Eldoraigne (2002)

  • Graad 12

 

Ramona Michael
Direkteur
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Direkteur (Januarie 2018 - Huidiglik)

  • Prokureur
  • Aktevervaardiger
  • Notaris

M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Desember 2015 - Desember 2017)

Botha Lovegrove Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Junie 2014 - November 2015)

Fuchs Roux Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Februarie 2013 - Februarie 2014)

Liesl van Rensburg Prokureurs (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Julie 2012 - Januarie 2013)

Liesl van Rensburg Prokureurs (Pretoria)

- Kandidaatprokureur (Januarie 2011 - Junie 2012)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Testamente
  • Trusts
  • Kontrakte
  • Notariële werk

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria (2013 - 2014)

  • LLM (Familiereg)

Universiteit van Stellenbosch (2007 - 2010)

  • LLB

Afrikaanse Hoër Meisieskool (2005)

  • Graad 12

Tabea Ramarumo
Direkteur
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Direkteur (Maart 2020 - Huidiglik)

  • Prokureur
  • Bemarking

M.C. van der Berg Ingelyf

- Bemarkingsbestuurder (Augustus 2018 - Maart 2020)

  • Prokureur

M.C. van der Berg Ingelyf

- Bemarkingsbestuurder (April 2017 - Julie 2018)

Eie Besigheid (Pretoria)

- Regskonsultant (2015 - 2017)

Siemens

- Senior Regsadviseur en Maatskappy Sekretaresse (2010 - 2015)

Departement van Justisie (Pretoria)

- Waarnemende Landdros (2009 - 2010)

Clinix Health Group (Pretoria)

- Regsdienstebestuurder (2006 - 2008)

Padongelukke fonds (Pretoria)

- Eisebestuurder (1998 - 2006)

Maluleke Msimang Prokureurs (Pretoria)

- Kandidaatprokureur (1996 - 1998


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Bemarking
  • Besigheidsontwikkeling
  • Korporatiewe Bestuur
  • Opleiding
  • Eiendomsreg

ONDERRIG


Universiteit van Limpopo (1990 - 1993)

  • BProc

Dr. A.T. Moreosele Hoërskool (1989)

  • Graad 12

Lorraine Beukes
Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris
Volledige CV

ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Augustus 2018 - Huidiglik)

Beukes Prokureurs (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Mei 2006 - Augustus 2018)

Michael Burger Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Oktober 2001 - April 2006)

Wilsenach Van Wyk Goosen & Bekker Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Februarie 2000 - September 2001)

Shapiro De Meyer Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Julie 1996 - Januarie 2000)

Maartens Huysamen & Partners Ingelyf (Pretoria)

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (November 1994 - Junie 1996)

Europ Assistance (Pretoria)

- Algemene Regsadviseur (Januarie 1993 - Oktober 1994)

Piet Gouws Ingelyf (Pretoria)

- Kandidaatprokureur (Januarie 1991 - Desember 1992)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Notariële werk

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria (1988 -1991)

  • BProc

Hoër Meisieskool Hugenote, Springs (1987)

  • Graad 12

Vernée Henning
Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris
Volledige CV

ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Januarie 2020 - Huidiglik)

Nedbank

- Eiendomsfinansiering Administrateur (Desember 2015 - September 2019)

M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur, Aktevervaardiger en Notaris (Junie 2013 – November 2015)

Karin Meyer Lategan Prokureurs

- Prokureur (Januarie 2013 – Mei 2013

Dyason Ingelyf

- Kandidaatprokureur (Januarie 2011 – Desember 2012)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Eiendomsreg
  • Verbande

ONDERRIG


Universiteit van Stellenbosch (2007 - 2010)

  • LLB

Hoërskool Waterkloof (2006)

  • Graad 12

Anriëtte van Jaarsveld
Prokureur en Aktevervaardiger
Volledige CV


ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur en Aktevervaardiger (Maart 2018 - Huidiglik)

M.C. van der Berg Ingelyf

- Kandidaatprokureur (Januarie 2016 - Februarie 2018)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Eiendomsreg
  • Testamente
  • Kontrakte

ONDERRIG


Universiteit van Pretoria (2012-2015)

  • LLB (Cum Laude)

Universiteit van Pretoria (2010 - 2013)

  • BCom Regte

Hoërskool Eldoraigne (2009)

  • Graad 12

Retha Beukes
Prokureur, Aktevervaardiger en Bemarkingskonsultant
Volledige CV

ONDERVINDING


M.C. van der Berg Ingelyf

- Prokureur en Bemarkingskonsultant (Mei 2021 - Huidiglik)

M.C. van der Berg Ingelyf

- Bemarkingskonsultant en Kandidaatprokureur (Junie 2014 - Mei 2021)

Property Principal Group

- Eiendomsagent (Mei 2008 - Mei 2014)

Engelbrecht Khumalo van den Berg

- Aktetikster (April 2005 - September 2007)

Tonkin Clacey Prokureurs

- Aktetikster (Februarie 2004 - Maart 2005)

Lucas van Tonder (Advokate)

- Persoonlike Assistent en Regsekretaresse (November 2002 – Januarie 2004)

Pike en Twaddle Prokureurs

- Regsekretaresse (Februarie 1999 - September 2002)


VAARDIGHEDE EN KUNDIGHEID


  • Aktevervaardiging
  • Kontrakte
  • Bemarking

ONDERRIG


Universiteit van Suid Afrika (2019)

  • LLB

Hoërskool Eldoraigne (1995)

  • Graad 12